send link to app

Beweeg Kerk


4.8 ( 4528 ratings )
Dienstprogramme
Entwickler The Code Group CC
Frei

Beweeg Kerk Kaap is n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Stikland, Kaapstad. Dit is ons begeerte dat Beweeg Kerk n ware vernuwingsgemeente
sal wees en bly. Dit beteken waar Christenskap weer soos in die Bybelse boek van Handelinge beleef sal word: dinamies, vrymakend en wat die
samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef.


Ons visie is om n kerk te aktiveer en te mobiliseer vir dienswerk in die koninkryk van God. Ons missie - Oprigting van ‘n Kerk wat staan vir die volle Waarheid, gedryf word deur liefde en in die krag van die Heilige Gees in hulle roeping beweeg om ‘n gebroke wêreld met God te versoen